Anthony Erasmus

Quoted post


Guest

#33 Re: Re: RE: INNOCENT DEATH!

2013-01-27 20:41

#16: - Re: RE: INNOCENT DEATH!

Sy het nog n seuntji gehaat die kinders was al weg gevat by haar oor sy hulle mishandel het... maar ja so ken mens di mense wat ms nou by die hof werk(nuwe suid-afrika) het di kinders weer vir haar terug gegee... Die ouer boetie is darm nou veilig by die pa so ja di hof gaan hulle seker laat uit kom maar ek dink dis n goeie ding hulle gaan ni lank lewe ni

Replies

J.B

#87 Re: Re: Re: RE: INNOCENT DEATH!

2013-01-28 17:20:16

DIE NG WELSYN VROU IS NET SO SKULDIG WANT SY HET NIE HAAR WERK GEDOEN NIE . SY SAL WEET WIE SY IS HAAR KIND IS DIESELFDE OUDERDOM#33: - Re: Re: RE: INNOCENT DEATH!